Netwerk Promosies


Meer spesiale aanbiedinge



Meer inligting

Voordele

  • Bemarking - Jou besigheidsprofiel word op die Oudtshoorn Web Netwerk (en enige van die webruimtes wat by die netwerk aansluit - kliek hier vir lys van webruimtes) vertoon.
  • Blootstelling vir lede deur hulle besigheid aan nuus/gebeure/projekte te koppel - enige informasie waarby jy betrokke is in die plaaslike gemeenskap kan gebruik word om jou besigheid te bemark.
  • Eenvoud - jy laai jou profiel op een sentrale plek en al die ander webruimtes in die netwerk vertoon dieselfde data.
  • Beter aanwending van jou bemarkings fondse - Jou promosie in Die Hoorn en Die Jakhals (sowel as enige ander promosie wat aktief is), kan as jy 'n Oudtshoorn Web Goue Venoot is, net so deurgetrek word na die res van die Oudtshoorn Web netwerk.
  • Beter aanwending van jou borgskap fondse - Nou kan jy sien wat organisasies nodig het en wat hulle met die fondse doen EN maatskappy kan erkenning kry vir die fondse aangewend!
  • Bewys jou steun en kies wie bevoordeel gaan word!  Sluit by die netwerk aan en kies watter webruimte in die netwerk wil jy bevoordeel.  Lys die webruimte as jou verwysings bron en hulle word elke maand 50% van jou maandelikse lidmaatskap fooi betaal.
  • Nuusbriewe - Elke webruimte het nuusbriewe wat weekliks/maandeliks na die betrokke webruimte se ondersteuners gestuur word om hulle op hoogte te hou van nuus. Die webruimte se ondersteuners kry dan 'n skakel na artikels waarin jou maatskappy profiel vertoon word en indien jy 'n Oudtshoorn Web Goue Venoot is, word jou promosie by die nuusbriewe ingesluit.
  • Verkeer na jou webruimte - As jy 'n Oudtshoorn Web Venoot is, voeg ons 'n skakel na jou webruimte by op elke plek waar jou besigheid genoem word.  Ons lys jou ook in die res van die cozaNET bemarkings netwerk sodat jy ook van daar skakels na jou webruimte kry.
  • Bewysbare statistiek - Ons stelsel kan vir jou aandui hoeveel keer jou profielblad vertoon is, hoeveel skakels na jou webruimte gevolg is en hoeveel epos navrae jy ontvang het.  Kyk net onder aan op jou profielblad.  Verder kan ons bewys hoeveel besoekers het die netwerk besoek besoek net die "Netwerk Statistiek" blad wat maandeliks opdateer sal word.
  • Bestuur van take - Bestuur take, datums en dokumentasie rondom projekte.  Sien wie is betrokke, wat word benodig en waar jy kan help.

Lidmaatskap Opsies 

Oudtshoorn Web Lede Oudtshoorn Web Vennote Oudtshoorn Web Goue Vennote Oudtshoorn Web Platinum Vennote
Besigheid naam Besigheid naam Besigheid naam Besigheid naam
Kontak persoon Kontak persoon Kontak persoon Kontak persoon
Kort omskrywing Kort omskrywing Kort omskrywing Kort omskrywing
  Detail omskrywing Detail omskrywing Detail omskrywing Detail omskrywing
Telefoon nommer Telefoon nommer Telefoon nommer Telefoon nommer
  Sel nommer Sel nommer Sel nommer Sel nommer
  Faks nommer Faks nommer Faks nommer Faks nommer
  Skakel na webruimte Skakel na webruimte Skakel na webruimte Skakel na webruimte
  Skakel na kaart Skakel na kaart Skakel na kaart Skakel na kaart
  Logo & foto's Logo & foto's Logo & foto's Logo & foto's
  Gelys op Quotation Manager, om makliker navrae te ontvang Gelys op Quotation Manager, om makliker navrae te ontvang Gelys op Quotation Manager, om makliker navrae te ontvang Gelys op Quotation Manager, om makliker navrae te ontvang
Mini profiel gewys onder aan informasie waar jou besigheid betrokke is  Mini profiel gewys onder aan informasie waar jou besigheid betrokke is  Mini profiel gewys onder aan informasie waar jou besigheid betrokke is  Mini profiel gewys onder aan informasie waar jou besigheid betrokke is 
Skakel na jou Nightsbridge besprekingsblad Skakel na jou Nightsbridge besprekingsblad Skakel na jou Nightsbridge besprekingsblad Skakel na jou Nightsbridge besprekingsblad
Skakel na jou Activitybridge besprekingsblad Skakel na jou Activitybridge besprekingsblad Skakel na jou Activitybridge besprekingsblad Skakel na jou Activitybridge besprekingsblad
  Skakel na jou Facebook blad Skakel na jou Facebook blad Skakel na jou Facebook blad Skakel na jou Facebook blad
  Vertoon "Live Tripadvisor Feedback Feed" Vertoon "Live Tripadvisor Feedback Feed" Vertoon "Live Tripadvisor Feedback Feed" Vertoon "Live Tripadvisor Feedback Feed"
        Laai promoties sentraal en vertoon op alle webruimtes waar besighiedsprofiel vertoon word Laai promoties sentraal en vertoon alle webruimtes waar besighiedsprofiel vertoon word
        Promosies vertoon elke nuusberig saam met profiel Promosies vertoon elke nuusberig saam met profiel
        Promosies gelaai op  Die Hoorn  en Die Jakhals , word automaties versprei deur netwerk Promosies gelaai op Die Hoorn en Die Jakhals , word automaties versprei deur netwerk
            SLEGS 6 besighede
            Logo bo en onder aan elke webruimte in Netwerk
            Logo onder aan elke nuusbrief uit netwerk
            Logo skakel na profielblad
            Paragraaf (250 karakters) fokus punt in weeklikse Oudtshoorn Besigheidsgids nuusbrief & maandelikse Oudtshoorn Web nuusbrief
               
  Koste GRATIS   Koste R50-00 pm *   Koste R220-00 pm **   Koste R2000-00 pm ***

* Oudtshoorn Web Vennote  :
- Web kliente van FAQ kry Oudtshoorn Web Vennote lidmaatskap ingesluit in maandlikse "hosting" fooi.

** Oudtshoorn Web Goue Vennote :
- Bekendstellings koste : R220 pm (+/- R1 per besigheid per maand waarheen promosies versprei kan word).

** Oudtshoorn Web Platinum Vennote :
- Bekendstellings koste : R2000 pm (+/- R5 per besigheid per maand waarheen promosies versprei kan word).

Indien u enige vrae het kontak my:

Laai die nuutste lidmaatskap vorm af